NOG ‘N TEVREDE KLIENT!!!!

Ek wil julle graag vandag vertel hoe almal vir hulle n kar kan koop al lyk jou krediet rekord nie baie rooskleurig nie. GET A WHIP het my gehelp. Lee gaan uit haar pad om elkeen te help
met alles wat nodig is. Ek is aanhoudend deur banke en ander instansies afgekeer maar nadat Lee my gehelp het, het alles seepglad verloop. My aansoek is binne n paar dae deur die
banke goed gekeer. Vandag ry ek n ander kar waarmee ek baie baie tevrede is. Dankie aan GET A WHIP en Lee. Jy is n ster en ek sal jou dienste by almal aan beveel. As jy dink
dat jy nie kan regkom met n huurkoop nie probeer hulle gerus. Lee sal jou beslis verras. Dankie Lee.
 
Mnr Steward (Rustenburg)